Plant Nutriente (Grondverrykingsprodukte)
Kunsmis is ‘n natuurlike of sintetiese, chemiese basis wat gebruik word om plantegroei en vrugbaarheid te verbeter. Misstowwe kan ook waterretensie verbeter en enige oortollige vloeistof filtreer, en sodoende die doeltreffendheid van die grond verhoog. ‘n Volledige reeks grondverrykingsprodukte wat ‘n positiewe bydrae tot die ondersteuning en aanvulling van die biologiese komponent sal lewer.