Onkruiddoder
Onkruiddoders is chemiese verbindings wat die beheer van onkruide aangewend word. Onkruide word algemeen gedefineer as plant wat misplaasd groei. Onkruidmiddels word volgens hulle selektiwiteit en tyd van toediening in verskillende kategorieëgplaas: Selektiewe onkruiddoders beheer spesifieke onkruide, terwyl die verlangde gewas relatief ongedeerd bly, terwyl nie-selektiewe onkruiddoders kan gebruik word om alle plantmateriaal waarmee hulle in aanraking kom te dood. Sien ‘n lys van ons beskikbare onkruiddoders hieronder.
Kyk na ‘n lys van ons beskikbare onkruiddoders hieronder.
Acetochlor 700 EC
Aktiewe Bestanddeel:
Acetochlor (α-Chloroacetamides)
Dichlormid (safener)
Formulering:
700 EC
Registrasiehouer:
L 10098
Acetochlor 900 EC
Aktiewe Bestanddeel:
Acetochlor (α-Chloroacetamides)
Formulering:
900 EC
Registrasiehouer:
L 10102
AMINE 480 SL
Aktiewe Bestanddeel:
2,4-D (phenoxy compound)
(as dimethyl amine salt)
Formulering:
480 SL
Registrasiehouer:
L 11605
ARROGANT
Aktiewe Bestanddeel:
Amicarbazone (triazolinone)
Formulering:
700 g/kg
Registrasiehouer:
L 11863
Atrasien 500 SC
Aktiewe Bestanddeel:
Atrazine (Triazine)
Other Active Triazine
Formulering:
500 SC
Registrasiehouer:
L 10074
Combi 600 SC
Aktiewe Bestanddeel:
Atrazine (Triazine)
Terbuthylazine (Triazine)
Formulering :
600 SC
Registrasiehouer:
L 10475
DORINGDRAAD
Aktiewe Bestanddeel:
Diclosulam (Triazolopyrimidine Sulfonanilide)
Formulering:
840
Registrasiehouer:
L 8621
Glyphos 360 SL
Aktiewe Bestanddeel:
Glyphosate (Glycine)
(glyphosate isopropylamine salt)
Formulering:
360 SL
Registrasiehouer:
L 10134
GRENSLYN 915 S
Aktiewe Bestanddeel:
S-metolachlor (chloro-acetanilide)
Formulering:
915 S
Registrasiehouer:
L 10088
KAPLYN 960 EC
Aktiewe Bestanddeel:
S-Metolachlor (chloro-acetanilide)
Formulering:
960 EC
Registrasiehouer:
L 9971
Meso 480 SC
Aktiewe Bestanddeel:
Mesotrione (Triketone)
Formulering:
480 SC
Registrasiehouer:
L 10449
Metolla 840 EC
Aktiewe Bestanddeel:
Metolachlor (α-Chloroacetamides)
Benoxacor (safener)
Formulering:
840 EC
Registrasiehouer:
L 10142
Metolla 960 EC
Aktiewe Bestanddeel:
Metolachlor/metolachloor (α-Chloroacetamides)
Formulering:
960 EC
Registrasiehouer:
L 10127
NIKKI WDG
Aktiewe Bestanddeel:
Nicosulfuron (Sulfonyl Urea)
Formulering:
750 WDG
Registrasiehouer:
L 10828
Opslag plus 120 EC
Aktiewe Bestanddeel:
Clethodim (cyclohexanedione)
Formulering:
120 EC
Registrasiehouer:
L 10827
PARAQUAT 200 SL
Aktiewe Bestanddeel:
Paraquat ion (Bypiridyl)
(as dichloride salt)
Formulering:
200 SL
Registrasiehouer:
L 10180
PARMANTIG
Aktiewe Bestanddeel:
Atrazine (Triazine)
Sulcotrione (Triketones)
Formulering:
425
Registrasiehouer:
L 10398
PLANTER 710 SG
Aktiewe Bestanddeel:
Glyphosate (glycine)
(Glyphosate ammonium salt)
Formulering:
710 SG
Registrasiehouer:
L 11653
SKOTVRY
Aktiewe Bestanddeel:
Metolachlor (Chloro-acetanilide)
Mesotrione (Chloroacetanilide)
Terbuthylazine (Triazine)
Formulering:
537.5
Registrasiehouer:
L 9142
SONNEBLOM PLUS
Aktiewe Bestanddeel:
Imazapyr (imidazolinone)
Imazamox (imidazolinone)
Formulering:
24
Registrasiehouer:
L 11710
STROPER 540 SL
Aktiewe Bestanddeel:
Glyphosate (glycine)
(glyphosate potassium salt)
Formulering:
1202
Registrasiehouer:
L 10793
TBZ 500 SC
Aktiewe Bestanddeel:
Terbuthylazine (Triazine)
Formulering:
500 SC
Registrasiehouer:
L 10072
TRAJEK
Aktiewe Bestanddeel:
Tembotrione (Triketone)
Isoxadifen-ethyl (Safener)
Formulering:
630
Registrasiehouer:
L 9955
Trif 480 EC
Aktiewe Bestanddeel:
Trifluralin (Dinitroanilines)
Formulering:
480 EC
Registrasiehouer:
L 10179
Ultra 50 WP
Aktiewe Bestanddeel:
Chlorimuron ethyl (sulfonyl urea)
Formulering:
50 WP
Registrasiehouer:
L 10453
WEIVELD 200 GG
Aktiewe Bestanddeel:
Tebuthiuron (Urea Compound)
Formulering:
200 GG
Registrasiehouer:
L 11607