Meer Oor Ons

Typhoon Plant Protection is ‘n privaat Suid-Afrikaanse maatskappy wat al langer as 30 jaar in die gewasbeskermings bedryf is en toegewy is om gewasbeskermings- en produksieoplossings vir landbou- en tuinbouprodusente en vir geselekteerde nie-gewasprodukte gebruikers te ontwikkel en te versprei.

Die maatskapy is gebaseer in Heidelberg, Gauteng. Ons lewer ‘n ten volle geïntegreerde generiese registrasie, vervaardiging en verspreiding van landbouchemikalieë in Suid-Afrika.

Die Typhoon Plant Protection produk portefeulje sluit spesialis onkruiddoders, swamdoders, insekdoders, kunsmisstowwe en nie-chemiese tegnologie in.

Typhoon Plant Protection fokus op die begrip en vervulling van die behoeftes van ons kliënte op plaaslike en ons buurlande deur gebruik te maak van die hoogste gehalte produkte en toegewyde diens. Ons besigheids waardes is gebaseer op eerlikheid, deursigtigheid en die vermoë om aan te pas by die deurlopende veranderinge in die marktoestande, wêreldklimaat en die behoeftes van ons kliënte.

ontmoet ons span

Pieter Smit

Pieter Smit

HUB & Direkteur

Gerhardt Smit

Gerhardt Smit

Besturende Direkteur

Barend Schoeman

Barend Schoeman

Operasionele Direkteur

Hennie Coetzee

Hennie Coetzee

Logistieke & Stoor bestuurder

WIAN Britz

WIAN Britz

Tegnies Bestuurder & Verkope

Peet Fourie

Peet Fourie

Hoof Tegnies & Opleiding

Willie van Tonder

Willie van Tonder

Streeksbestuurder - Noord Wes

Rikus Smit

Rikus Smit

Streekverteenwoordiger - Limpopo

Natasha Schultz

Natasha Schultz

P.A aan HUB & Debiteure

Madeleine Le Roux

Madeleine Le Roux

Invoere & Registrasie Bestuurder

Hannelie du Plessis

Hannelie du Plessis

Operasionele Bestuurder

Celia Smit

Celia Smit

Finansiële Bestuurder

Elzette Britz

Elzette Britz

Debiteure

Genevieve Horvath

Genevieve Horvath

Finansiële Beampte

Ilse Ainslee

Ilse Ainslee

Depot & Kliënte Bestuurder (Kaap)

Hendriette Breytenbach

Hendriette Breytenbach

Junior Finansiële Beampte

Chantelle de Klerk

Chantelle de Klerk

Debiteure

Liezel van der Merwe

Liezel van der Merwe

Ontvangs & Admin

Sifiso

Sifiso

Stoor Assistent

Thomas

Thomas

Stoor Assistent

Lindo

Lindo

Voorraad Kontroleerder

Daniel

Daniel

Drywer

Oupa

Oupa

Drywer

Petrus

Petrus

Drywer

Themba

Themba

Drywer

Emmah

Emmah

Administratiewe Kantoor

Annah

Annah

Administratiewe Kantoor