Zig-zag
Ons trap diep spore in jou land
Wispy
Ons trap diep spore in jou land
Sunbeam
Ons trap diep spore in jou land
Hay-Bales
Ons trap diep spore in jou land
Harvester
Ons trap diep spore in jou land
Harvester-Bird
Ons trap diep spore in jou land
Harvester-5
Ons trap diep spore in jou land
Harvester-4
Ons trap diep spore in jou land
Harvester-3
Ons trap diep spore in jou land
Harvester-2
Ons trap diep spore in jou land
Field-Rows
Ons trap diep spore in jou land
Field-Rows-2
Ons trap diep spore in jou land
Field-Marks
Ons trap diep spore in jou land
previous arrow
next arrow

ONS PRODUKREEKS

Chemiese Plantbeskerming behels die gebruik van chemise stowwe om gewasse te beskerm teen skade wat deur insekte, plantsiektes en onkruide veroorsaak word. Hierdie chemiese stowwe mag natuurlike stowwe wees, soos piretriene wat in plante voorkom, of swawel wat in die grond voorkom, of verbindings wat in fabrieke gesintetiseer en vervaardig word. Hierdie middels word as Landboumiddels gegroepeer.