Swamdoders
Swamdoders is biologiese middels of biologiese organismes wat gebruik word om swamme of swamspore dood te maak. Swamdoders voorkom en genees siektes wat andersins ernstige skade veroorsaak, wat lei tot kritiese verliese van opbrengste, kwaliteit en wins.
Sien ‘n lys van ons beskikbare swamdoders hieronder.
BOSKAT 500 WG
Aktiewe Bestanddeel:
Boscalid (pyridine-carboxamide)
Formulering:
500 WG
Registrasiehouer:
L11650
DAPPER 325 SC
Aktiewe Bestanddeel:
Azoxystrobin (Strobilurin)
Formulering:
325 SC
Registrasiehouer:
L 11362
DOEPA 250 EC
Aktiewe Bestanddeel:
Difenoconazole Triazole
Formulasie:
250 EC
Registrasiehouer:
L 10060
KABAAL 250 EC
Aktiewe Bestanddeel:
Pyroclostrobin (Methoxy-carbamate)
Formulering:
250 EC
Registrasiehouer:
L 9378
MANJIFIEK SL
Aktiewe Bestanddeel:
Ammonium phosphite
(phosphorous acid equivalent)
Formulering:
686 SL
Registrasiehouer:
L 9474
PRONT 480 SC
Aktiewe Bestanddeel:
Prothioconazole (Triazole)
Formulering:
480 SC
Registrasiehouer:
L 10581
STER 250 SC
Aktiewe Bestanddeel:
Azoxystrobin (Strobilurin)
Formulering:
250 SC
Registrasiehouer:
L 11499
TORRA 300 SC
Aktiewe Bestanddeel:
Tebuconazole (Triazole)
Trifloxystrobin (Strobilurin)
Formulering:
300 SC
Registrasiehouer:
L 11779
VLYMSKERP
Aktiewe Bestanddeel:
Potassium Phosphite
(Phosphorous Acid Equivalent)
Formulering:
960
Registrasiehouer:
L 11473