NEW / NUWE +27 0787379236 info@typhoonplantprotection.com

Meer Oor Ons

Typhoon Plant Protection is ‘n privaat Suid-Afrikaanse maatskappy wat al langer as 30 jaar in die gewasbeskermings bedryf is en toegewy is om gewasbeskermings- en produksieoplossings vir landbou- en tuinbouprodusente en vir geselekteerde nie-gewasprodukte gebruikers te ontwikkel en te versprei.

Die maatskapy is gebaseer in Heidelberg, Gauteng. Ons lewer ‘n ten volle geïntegreerde generiese registrasie, vervaardiging en verspreiding van landbouchemikalieë in Suid-Afrika.

Die Typhoon Plantbeskerming (Edms) Bpk produk portefeulje sluit spesialis onkruiddoders, swamdoders, insekdoders, kunsmisstowwe en nie-chemiese tegnologie in.

Typhoon Plantbeskerming (Edms) Bpk fokus op die begrip en vervulling van die behoeftes van ons kliënte op plaaslike en ons buurlande deur gebruik te maak van die hoogste gehalte produkte en toegewyde diens. Ons besigheids waardes is gebaseer op eerlikheid, deursigtigheid en die vermoë om aan te pas by die deurlopende veranderinge in die marktoestande, wêreldklimaat en die behoeftes van ons kliënte.

ontmoet ons span

Pieter Smit

Pieter Smit

Managing Director

Gerhardt Smit

Gerhardt Smit

Marketing Manager

Barend Schoeman

Barend Schoeman

Operational Manager

Hennie Coetzee

Hennie Coetzee

Warehouse / Stock Manager

WIAN Britz

WIAN Britz

Technical Advisor

Annemarie Schenck

Annemarie Schenck

Financial Manager

Madeleine Le Roux

Madeleine Le Roux

Import Manager / Regulatory Affairs Manager

Hannelie du Plessis

Hannelie du Plessis

Sales Manager

Celia Smit

Celia Smit

Assistant Financial Manager

Elizma Moolman

Elizma Moolman

Assistant Sales Manager

Petrus

Petrus

Driver

Thomas

Thomas

Warehouse Assistant

Lindo

Lindo

Warehouse Stock Controller

Daniel

Daniel

Driver

Oupa

Oupa

Driver

Emma

Emma

Administrative Official